Listen Create
History
Feed
Quick Discovery
Trending
Following
Playlists
All
New Episodes
Recommended
James Bond
London

007
Podcasts Followed
006
Playlists


to view your feed.
Discover Popular Podcasts
Music
Talk
PREVIOUS PAGE
NEXT PAGE
Lewe Met Ritme
By Lewe Met Ritme
Christianity 10 Episodes
LewenSentrum ontstaan met die openingsdiens van Alberton LewenSentrum op 10 Oktober 1999. Dit was die fisiese geboorte van die nuwe gemeente. Andries Enslin, was 'n pastoor in 'n AGS-gemeente. Hy het van sy bekeringsdae af die begeerte gehad om 'n gemeente te begin. Ongeveer 1995 het hy dit oorweeg om in Alberton 'n gemeente te begin. LewenSentrum is nie verbonde aan enige denominasie nie. Ons is 'n interkerklike onafhanklike gemeente. Die rede hiervoor het te doen met ons bedieningsfilosofie en ons toekomsdrome. Ons begeer om in die toekoms meer gemeentes met dieselfde filosofie te begin. As u ons sou vra wie ons is, sou ons u so antwoord: 'n kerk tussen die Drie Susterskerke en die Pinksterkerke. Ons probeer om 'n middeweg te vind tussen die twee denominasies. Intussen het LewenSentrum bly groei en is daar intussen ook benewens Alberton, gemeentes in Vanderbijlpark, Benoni, Ruimsig, Pretoria, Noordkus (Ballito) en Durbanvill (November 2015) geplant.more
Want more from this podcast? Request New Episodes

Best Podcasts By City

Discover, listen and subscribe to the best podcasts of 2024 worldwide.

Best Podcasts By Category

Listen to the top podcasts of 2024 on Podomatic

Search
Please to
view your profile.
Please to
view your followed podcasts.
Please to
view your playlists.
SKIP
×